Wiskunde Gee My Maagpyn

Wiskunde Gee My Maagpyn

R150.00

In stock

SKU: 9780799354911 Category:

Description

Description
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om ‘n boek oor hipnose te lees… En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!