Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik. Maar hierdie keer is daar ‘n harige besoeker wat vir die volmaan tjank … Bastian moet help om die raaisel op te los rondom twee families wat al jare lank in ‘n geveg gewikkel is.