Klein Einsteins 7

Sale!

Klein Einsteins 7

Original price was: R115.00.Current price is: R95.00.

In stock

SKU: 9781928417095 Category:
Weight 0.5 kg
Dimensions 27.5 × 21 × 1.5 cm

Description

Description
Hierdie boek is ’n inleiding tot die Afrikaanse taal en kommunikasie, saamgestel met die doel om die leerder te help met lees en leesbegrippe soos vervat in die KABV kurrikulum.
Die leerder wat van die boek gebruik maak, sal aan al die algemene omgewings en basiese goedere in die onmiddellike en wyer omgewing bekend gestel word.
Die werkboek bied ook leerders die geleentheid om basiese lees en basiese sinskonstruksie onder die knie te kry.
Lees en rym word ook saamgevat, om die taal op ’n prettige manier aan die leerders voor te hou.
Ek hoop dat veral die tweede taal onderwysers die boek saam met hulle leerlinge met vrug kan gebruik.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 27.5 × 21 × 1.5 cm