Z is vir Zackie: Die tent-avontuur
R70.00
In stock
Description
Description
Zackie en Vincent is opgewonde.
Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer.
Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voels kyk en om die kampvuur kuier.
Maar Anton en sy pa gaan ook vir die naweek kampeer.
Anton is ‘n boelie en hy terg graag ander kinders.
Gaan hy dit regkry om Zackie en Vincent se naweek te bederf?