Agent Snoet en die Windlawaai
Agent Snoet en die Windlawaai
R170.00
In stock
Description
Description
Agent Snoet en sy briljante kat, Felino, is warm op die spoor van ’n dief.
Die Windlawaaai, ’n gevaarlike masjien, is pas gesteel. As dit in die verkeerde hande beland, kan dit verskriklike gevolge hê.
Kort voor lank kry Snoet en Felino die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor …