Hierdie graad 4-werkboek is soortgelyk aan Funksionele Taalgebruik (Woord- en Sinskonstruksie) vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 5 tot 12. Graad 4 leerders word hier geleidelik gewoond gemaak aan die integrering van verskillende taalstrukture. Alle verklarings van die reëls word in Engels aangebied.