Goed Beter Afrikaans Graad 4

Goed Beter Afrikaans Graad 4

R280.00

Available on backorder

SKU: 9781928370765 Category:
Weight 0.5 kg
Dimensions 27.5 × 21 × 1.5 cm

Description

Description

Goed Beter Afrikaans Graad 4 Werkboek – Die Rinada-reeks bestaan uit graad 4 tot 12 gebruikersvriendelike-werkboeke. Die Goed, beter…Afrikaans per graad dek ‘n wye verskeidenheid van taalwerk (insluitend taalreels, sinstruktuur – sowel as woordstruktuuroefeninge), begripstoetse (insluitend woordeskatuitbreiding), kreatiewe skryfwerk, gedigte, luisteroefeninge, mondelingopdragte, ens. Dis ‘n boek vol interessante en leersame inligting wat leerders sal prikkel om die taal te wil bemagtig en sy kennis sal verbreed.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 27.5 × 21 × 1.5 cm