Iconic Leesbegrip 2

Iconic Leesbegrip 2

R115.00

In stock

SKU: 9781928360322 Category:
Weight 0.5 kg
Dimensions 27.5 × 21 × 1.5 cm

Description

Description
​Iconic Leesbegrip is ontwikkel om die lees en begrip van Afrikaans te verbeter. Die Iconic Leesbegrip-reeks is ontwerp vir alle leerders van Afrikaanshuistaal en -addisionele taal. Dit bied leerders ‘n geleentheid om met ‘n kort stukkie teks te werk en vrae daaroor te beantwoord.
​Die Iconic Leesbegrip is geïntegreer met al die ander vakke. Daar is meer as 150 oefeninge wat met die verskillende onderwerpe in die onderskeie vakke skakel.
​Die Iconic Leesbegrip-reeks kan as ‘n daaglikse taaloefening gebruik word om lees en begrip aan te help. Dit kan gedurende die eerste tien minute van die Afrikaansklas gedoen word, of as ‘n afsonderlike tussenkomles vir lees en taal.
​Maak ‘n IKONIESE verskil in jou begripsvaardighede!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 27.5 × 21 × 1.5 cm