Perfek

Sale!

Perfek

R165.00

In stock

SKU: 9780799367140 Category:

Description

Description
Blonde hare … Helderblou oe … ‘n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ‘n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ‘n plan.