Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

R232.00

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders
  • spontaan oor verskeie interessante onderwerpe en tekste gesels.
  • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer.
  • glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies.
  • vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik.
  • noukeurig en krities na taalgebruik luister.
  • taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik.
  • nuwe woorde en sinne gebruik.
  • transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.
SKU: 9781770022775 Categories: ,

Description

Description

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.