Tippie: leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok

Tippie: leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok

R60.00

In stock

SKU: 9780799363180 Category:

Description

Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild. Elke boek in die reeks bevat ‘n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies.