Zackie Mostert en die Geheimsinnige Gedaante

Zackie Mostert en die Geheimsinnige Gedaante

R35.00

In stock

SKU: 979780799361117 Category:

Description

Description
Granaatstraat ‘n straat nes enige ander straat. Wel, nie beeltemal nie Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends.
Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan KAMP nie. Hulle gaan HOPE avonture hê. Maar van die begin af loop dinge skeef. lemand hou aan om hulle SIMPEL poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor ‘n NARE GEDAANTE wat in die bosse by die kampterrein rondsluip