My Desktop Woordeboek Ages 5-8

My Desktop Woordeboek Ages 5-8

R75.00

In stock

SKU: 9781925431797 Category:

Description

Description
Die My “desktop” woordeboek is ontwerp , geskryf en geillustreet vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.
Kenmerkwe van My “desktop: woordeboek is :
Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
‘n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
‘n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer.
‘n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.
Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boe